Kerk se stem – ’n pastorale rol in die parlement

Die kerk se stem hoef nie stil te raak nie. Dr. Diederick Basson van die NG Kerkargief vertel van ’n besondere gebedsbyeenkoms in die parlement en waarom die kerk vandag met groter deernis en pastorale omgee moet praat.