Die kerk se roeping in ’n veranderende klimaat

Die aarde praat in droogtes, storms en hitte. Die vraag is: luister ons? Met hierdie stuk nooi Johan West gemeentes om hul roeping tot sorg, geregtigheid en hoop nuut te ontdek in ’n wêreld wat vinnig besig is om te verander.