Klipkoppe of steunpilare? Hoe kollegas mekaar kan dra

Dr. Siegfried Louw en ds. Anandie Greyling wys hoe verskille tussen predikante werkbaar hanteer kan word, en hoe kerkleiers steunpilare kan wees wanneer kollegiale spanning in ’n span ontstaan.