Legitimasie 2026: Twee aande van roepingsviering

Twee legitimasiegeleenthede in Stellenbosch het onlangs kandidate en proponente van die NG Kerk en VGKSA in die bediening verwelkom. Ons wens hulle van harte geluk, dra hulle in gebed op en sien uit na hoe die Here hul gaan gebruik!