Die melodie preek saam

Dr. Diederick Basson vra wat met ’n geloofsteks gebeur wanneer die melodie verander en wys hoe musiek se ritme, karakter en assosiasies ook die betekenis van ’n kerklied help vorm.