Toringkerk verken die Argief in Stellenbosch
Op Maandag 12 Februarie het 'n groep van negentien seniorlidmate van Toringkerk die Kerkargief in Stellenbosch besoek. Hulle het ‘n insiggewende toer geniet en meer geleer oor die waardevolle historiese artefakte.