7 reëls vir ’n sinvolle lewe (en ’n paar tips vir pa’s en seuns)
Tydens Gansbaai se gemeenskapsdag deel Sammy Brett 7 eenvoudige reëls vir ’n sinvolle lewe. Hy herinner ons ook hoe belangrik pa’s, gesonde gesinne en geloof is, veral in vandag se Suid-Afrika




