Die kerk as katalisator: ’n Nuwe rol vir ’n nuwe tyd

Die kerk staan op ’n nuwe kruispad: om geloof sigbaar uit te leef deur volhoubaarheid. By Helderberg groei ’n Groenspan wat leer, toerus en gemeenskappe mobiliseer tot praktiese verandering.