Vakatures

Kaapkerk bied hierdie bladsy as ’n diens aan gemeentes binne die Wes-Kaapse Sinode vir die publisering van vakatures. Ons is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid van die inligting, die keuringsproses, of die aanstelling van kandidate nie. Alle navrae en aansoeke moet direk aan die betrokke gemeente gerig word. Die plasing van ’n vakature hier impliseer geen goedkeuring of aanbeveling deur Kaapkerk nie.