Mobiele kliniek: ‘n Koelhouer en die koninkryk
Daniel de Wet van Getuienisaksie neem ons saam na Tete en Vila Ulónguè in Mosambiek waar ’n klein span met 'n mobiele kliniek week ná week gesondheidsorg bring aan gemeenskappe wat andersins afgesny sou wees.



