Skuurpapier en samesyn vind mekaar by Bellville-Vallei

In Bellville-Vallei het ‘n bietjie sweet en skuurwerk ‘n kerkgebou laat blink - maar die regte bouwerk het in mense se harte gebeur. Tussen saagsels en stories het hul mekaar nuut leer ken. En as ‘n skarnier minder kraak? Net ‘n bonus.