Die Tien Gebooie vir besigheid doen

Die Tien Gebooie vir besigheid doen, soos saamgestel deur Gawie Gouws, is nie ’n lys reëls om blindelings af te merk nie. Dit is eerder ’n uitnodiging om te besef dat besigheid ook ’n geestelike roeping is tot eer van God en sy koninkryk.