“Boundless Compassion” – Waar begin ‘n mens soek?

In die St. George's-katedraal het verskillende gelowe onlangs saamgekom om oor "boundless compassion" te praat. Teen die agtergrond van 'n kruis het ek besef: ware "compassion" begin by God.