Trump, die debat en die dialoog

Hoe verstaan ons ware dialoog te midde van politieke geraas? Donald Trump die kat in die hoenderhok met sy uitsprake oor SA en ou ideologiese linies word weer opgestel. Braam Hanekom deel insigte uit 100+ gemeenskapsgesprekke oor grond, armoede en misdaad.