Moeg ná die eksamen? Só kan ouers help!
Wanneer die laaste vraestel klaar is, is die spanning nie altyd uit ’n kind se lyf nie. Soos Elia onder die besembos, is daar soms eers moegheid, stilte en trane. En dalk begin genade juis daar, met rus vóór raad.



