5 maniere waarop jy jou gawes kan ontdek

Gawes is geskenke van God, gegee deur die Gees aan gelowiges, om mekaar in liefde te dien en ‘n verskil te maak in die wêreld, tot eer van God en tot voordeel van ander. Elke gawe is ewe belangrik en nie bo 'n ander een nie.