Wanneer geweld dreig om jou vrede te steel
Die afgelope weke voel dit of geweld ons land en ons skerms oorstroom. ’n Dominee-kollega, skryf: “Die hele internetgemeenskap beleef intense trauma… Sjoe, dis ongesond om in detail te sien hoe iemand so wreed sterf.” Maar hy herinner: “Kies liefde bo haat.”



