Kaapstad: ’n Staptoer deur tyd en teenstrydigheid

Op 22 Julie 2026 het die historiese strate van Kaapstad as ’n lewende klaskamer gedien vir die sinodale personeel van Stellenbosch en Wellington. Dit was 'n staptoer met vrae oor die blindekolle in 2026.