Hanna Hopkins: Doenvrou en haar huis
’n Eeue-oue roeping leef voort in tannie Hanna Hopkins – die doen-vrou agter Huis Hanna Hopkins. Haar lewe, vol deernis en diens, bly ’n baken van lig vir siekes en hul families naby Groote Schuur. DJ Muller en Wilmi Wheeler het by haar gaan kuier.



