Hermeneutiek: kyk na buite, kyk na binne
Hermeneutiek is die ruit waardeur ons na die wêreld kyk. Ons sien nie die werklikheid soos dit is nie, maar soos ons is - gevorm deur ervaring, oortuigings en blindekolle wat God se lig ontbloot. Dié rubriek kyk wat gebeur wanneer God se lig ons manier van kyk uitdaag en suiwer



