Nicea: ‘n Geloof wat aansteek en aanhou brand
Ná ’n naweek in Stellenbosch by die Nicea-konferensie is jongmense herinner: ons geloof is nie 'n dooie tradisie nie. Dis lewendig, deelbaar en tasbaar. ’n Vuur wat begin brand en aanhou leef in hulle woorde én dade.




