Ontmoet Anandie, ’n dominee met ’n hart vir gemeentes
Onder ’n boom het Anandie Greyling vir die eerste keer ernstig oor haar roeping gebid. Jare later bring daardie gebed haar Kaap toe, as Kaapkerk se nuwe PSD van Gemeentebegeleiding, waar sy gemeentes help floreer.



