4 maniere om konflik te hanteer – die Bybel vertel ons hoe!

Kom ons wees eerlik: konflik is omtrent so lekker soos ’n koue stort op ’n winteroggend - ongemaklik en niemand se eerste keuse nie. Ons kyk hoe ons met ’n bietjie Bybelse inspirasie, konflik kan verander in geleenthede om te groei.