Intreeleraars raak kunstig in Wellington!

’n Groep intreeleraars het met kunsvorm geëksperimenteer en ontdek hoe dit in een-tot-een pastorale werk gebruik kan word. Deur kreatiwiteit het hulle nuwe maniere gevind om diepsinnige gesprekke te fasiliteer.