Kweekskool vier 25 Jaar saam met VGK en ander kerke
Die Fakulteit Teologie (Kweekskool) het saam met die VGK en ander kerke 25 jaar van ekumeniese samewerking gevier. ’n Herinnering aan geloof, dapper leierskap en die genade van God wat ’n nuwe pad oopgemaak het.



