Los Angeles se brande en Galasiërs 6:7

Is die brande in Los Angeles God se straf? Sommige meen so en haal Galasiërs 6:7 aan as bewys. David Botha kyk na hierdie teks in sy regte konteks en wys hoe dit ons eerder oproep tot omgee en verantwoordelikheid.