Libanon: Hoop te midde van puin en die soeke na vrede
In ’n wêreld waar die nuus gevul is met oorlog, lyding en onsekerheid, is dit nodig dat ons mekaar daaraan herinner dat God ons roep om mense van gebed te wees. Oor die volgende paar weke bid ons saam vir gemeenskappe regoor die wêreld wat onder groot druk leef.



