Gun jouself gereeld ‘n “doodgaan-oefening” of twee
Wanneer ons deur donker tye gaan, lê die moontlikheid van nuwe lewe reeds in ons. Elke sterwe dra die saad van verbeelding, liefde en vryheid in sig. Marina de Wet se dogtertjie het haar onlangs gehelp om dit te besef.



