Monte Rosa: Geseën om te seën

Monte Rosa se inspirerende verhaal wys hoe geloofsgemeenskappe, deur samewerking en kreatiewe denke, volhoubare oplossings vir bejaardesorg skep. Dis ’n getuienis van ware rentmeesterskap - om geseën te wees, sodat ander geseën kan word.