Die eerste nagmaal na die opstanding

Op die pad na Emmaus herken twee dissipels nie vir Jesus nie... Totdat Hy brood breek. Hierdie rubriek is 'n refleksie oor hoe die eerste nagmaal ná die opstanding alles verander: Van onthou na werklike ontmoeting.