Pieter van der Walt: ‘n Teoloog wat teologie leef

Na amper tien jaar as PSD vir Toerusting en Navorsing het dr. Pieter van der Walt afgetree – 'n teoloog wat nie net sy vak beoefen nie, maar dit voluit leef. 'n Afskeidsgeleentheid is vir hom gehou op 24 Julie 2025.