Seisoen van Skepping: klaar, maar nie verby nie
Net omdat Seisoen van Skepping verby is, beteken dit nie ons kan nou rustig agteroor sit en wag vir volgende September nie. Jacques Strydom, predikant by Brackenfell-Wes, herinner ons hoe belangrik ons rol regoor die jaar is!




