Deur die kruis gesien – Simboliek by Andrew Murray Sentrum
Hierdie foto-rubriek wys hoe kruise in die argitektuur en ruimtes by die Andrew Murray Sentrum verweef is – in klip, water en lig. Dit herinner ons daaraan dat God deur die kruis na ons kyk, met genade, liefde en hoop.



