Die predikant as woordmens: Verantwoordelike hantering van die Bybelse grondtale

Prof. Hennie Stander wys hoe predikante die Bybelse grondtale verantwoordelik behoort te gebruik en waarsku teen algemene semantiese foute wat maklik tot verkeerde Skrifuitleg en toepassing kan lei.