Dis ‘n geskenk om te glo; geloof is nie iets wat jy bereik nie

Om te glo beteken nie jy is hierdie wonderlike Christen wat al die antwoorde op die lewe se moeilike vrae het nie. Dis die belangrikste ding nodig vir 'n verhouding met God.