5 Topgeheime om van jou basaar ‘n sukses te maak!
Hoe verander mens ‘n doodgewone fondswerwing in ‘n gebeurtenis wat mense nie kan misloop nie? Drieankerbaai-gemeente deel hulle top geheime, sodat jou gemeente se volgende basaar net so ‘n reusesukses kan wees.