Die Bybel is die maatstaf waarmee ons ons lewe meet

Die Bybel is 'n ryk versameling verhale en geskrifte, oor eeue heen saamgestel, wat vertel hoe God op reis is met mense. Dit bied insig in God se betrokkenheid in ons lewens deur die jare.