Tannie Louise Roberts sê oor en oor “ja” vir die Here
By Goodwood Moedergemeente het Tannie Louise Roberts vir dekades mense bedien, veral seniors. Haar storie herinner ons dat die kerk dikwels gebou word deur mense wat getrou bly opdaag en mense met liefde te dien.





