Bid vir Teologiese opleiding en Evangelieverkondiging in die Midde-Ooste
Hierdie week bid ons vir Predikante en teoloë in die Midde-Ooste wat toegerus word om die Evangelie te verkondig ondanks geweld en onsekerheid. Bid saam vir hulle moed en volharding.



