Sendelinge onthou God se getrouheid, guns en genade
Die waarderingstee vir oud-sendelinge wat elke jaar deur Getuienisaksie gehou word, is gekenmerk deur herinneringe, gesellige saamwees en die dankbare erkenning van God se getrouheid.
Die waarderingstee vir oud-sendelinge wat elke jaar deur Getuienisaksie gehou word, is gekenmerk deur herinneringe, gesellige saamwees en die dankbare erkenning van God se getrouheid.
Wanneer gemeentes bymekaar kom om stories te deel van hoe God se Gees werk, verander ’n verslag in ’n getuienis. Dis presies wat gebeur het toe Getuienisaksie die afgelope week saam met gemeentes gekuier het.
Hefsiba in Mosambiek leer jou om weer te kyk: in eenvoud, hoop en geloof. ’n Brug van samewerking en lig tussen Vila Ulongué en die Wes-Kaap, waar God se Koninkryk groei - sigbaar in mense, verhale en hoop wat nie stilgemaak kan word nie. Daniël de Wet vertel meer.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory