“Boundless Compassion” – Waar begin ‘n mens soek?
In die St. George's-katedraal het verskillende gelowe onlangs saamgekom om oor "boundless compassion" te praat. Teen die agtergrond van 'n kruis het ek besef: ware "compassion" begin by God.
In die St. George's-katedraal het verskillende gelowe onlangs saamgekom om oor "boundless compassion" te praat. Teen die agtergrond van 'n kruis het ek besef: ware "compassion" begin by God.
In die tyd van Epifanie vier ons 'n aha-oomblik. Jesus word onthul as Koning, God, Verlosser. Die wyse manne se drie geskenke – goud, wierook en mirre – verklap Jesus se soewereiniteit, goddelikheid en offerliefde.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory