Wat bly oor om te sing wanneer die skerms afgaan?
Vyf-en-twintig jaar ná die Liedboek se ingebruikneming vra dr. Diederick Basson hoe liedboeke, skerms en aanlyn bronne saam kan help om ’n gemeente se liedereskat, geheue en geloofstaal lewend te hou.





