Ontmoet ds. Wihan Rossouw en sy vrou, Ayla
Ontmoet Ds Wihan Rossouw en sy vrou, Ayla. Dié nuwe predikantspaar van Hottentots-Holland Familiekerk het ’n passie vir die bediening, musiek en mense. Hulle storie is een van roeping, ontmoeting en ’n gedeelde hart om God te dien.




