7 Christen-vriendelike flieks vir ‘n date night
Dis Vrydagaand. Jy’s reg vir ‘n romantiese fliek, maar ná 15 minute se soekery beland jy óf by ‘n ongemaklike toneel óf ‘n vloekwoorde-marathon. Ons het ‘n lys van 7 flieks wat jy kan kyk én steeds jou dominee in die oë kyk!