Klipkoppe of steunpilare? Hoe kollegas mekaar kan dra
Dr. Siegfried Louw en ds. Anandie Greyling wys hoe verskille tussen predikante werkbaar hanteer kan word, en hoe kerkleiers steunpilare kan wees wanneer kollegiale spanning in ’n span ontstaan.
Dr. Siegfried Louw en ds. Anandie Greyling wys hoe verskille tussen predikante werkbaar hanteer kan word, en hoe kerkleiers steunpilare kan wees wanneer kollegiale spanning in ’n span ontstaan.
Daniel de Wet van Getuienisaksie neem ons saam na Tete en Vila Ulónguè in Mosambiek waar ’n klein span met 'n mobiele kliniek week ná week gesondheidsorg bring aan gemeenskappe wat andersins afgesny sou wees.
Kinders is nie net die toekoms van die kerk nie – hulle is ’n lewende, aktiewe deel van die kerk vandag. Laat ons hulle aanmoedig om reeds nou met geloof, liefde en passie hul plek in God se koninkryk in te neem en te dien.
Gawes is geskenke van God, gegee deur die Gees aan gelowiges, om mekaar in liefde te dien en ‘n verskil te maak in die wêreld, tot eer van God en tot voordeel van ander. Elke gawe is ewe belangrik en nie bo 'n ander een nie.

© 2026 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory