Rou sonder afsluiting: Teologiese insigte uit James Goddard se nuwe boek
Ontdek hoe James Goddard en skrywers geregtigheid, rou en heelheid verweef. ’n Verkenning van geloof, bevoorregting en herstel deur outobiografiese verhale.
Ontdek hoe James Goddard en skrywers geregtigheid, rou en heelheid verweef. ’n Verkenning van geloof, bevoorregting en herstel deur outobiografiese verhale.
Bakengemeentes vertel van hoop en roeping in ’n veranderende wêreld. ’n Beweging wat gemeentes help om met geloof en kreatiwiteit vorentoe te beweeg. Dié boek wys dat transformasie moontlik is waar gemeentes waag om nuut te dink.
Woensdagaand, 5 Februarie speel ’n historiese geleentheid af in die Moederkerk op Stellenbosch. Sowat sestig gaste sit vasgenael en luister na die verhaal van die ontstaan en uiteenlopende fasette van die Kaapse kerklied.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory