Teologiese insigte oor infertiliteit
Dominee Lou-Maré Denton van ons Taakspan Gendergeregtigheid deel ‘n Bybelse perspektief oor infertiliteit en moederskap en verken hoe geloof en hoop hierdie uitdagende pad kan verlig.
Dominee Lou-Maré Denton van ons Taakspan Gendergeregtigheid deel ‘n Bybelse perspektief oor infertiliteit en moederskap en verken hoe geloof en hoop hierdie uitdagende pad kan verlig.
Sarizé en Piet Retief, dominees in Namakwaland, deel hulle hartseer oor die uitdagings om met 'n gesin te begin terwyl hulle gekonfronteer word met infertiliteit, wat hulle geloof en volharding op die proef stel.
Moedersdag is vir baie 'n dag van viering, maar vir ander bring dit pyn en rou. Ons gesels met Sarize Retief oor haar reis met infertiliteit. Prof. Igno Siebert en ds. Lou-Maré Denton bied teologiese perspektiewe.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory