Podcast: Is bloed dikker as water?

👤 DJ Muller

Op die tweede Sondag in Mei word Moedersdag jaarliks gevier. Vir baie vroue is dit ’n dag van viering, maar vir talle hou dit groot pyn en selfs rou in.

Ons gesels met Sarize Retief, gemeentepredikant in Aggeneys, oor haar persoonlike reis met infertiliteit. Professor Igno Siebert, ’n fertiliteitspesialis, bied ’n mediese perspektief en Lou-Maré Denton van Brackenfell-gemeente kyk na hoop en bemoediging vanuit die teologie.

Vroue se identiteit word so vasgemaak aan hulle rol as moeders. Hoe ontkoppel ons mawees van vrouwees?

MÓÉT-LEES BRONNE:

Reconceiving reproductive health: Theological and Christian ethical reflections

Reconceiving Infertility: Biblical Perspectives on Procreation and Childlessness

Deel hierdie inhoud met jou mense!
Lees ook: