Suid-Afrika is meer as sosiale media se comment sections
As ’n mens Suid-Afrika net deur die comments van sosiale media leer ken het, sou jy dink ons kan mekaar nie verdra nie. Aanvaar ons nie dalk die hardste stories oor ons land as die enigste stories nie? Want gaan stap ’n slag weg van die skerm af...






