VrydagNuus
Kry die jongste uitgawe hier: 26 Februarie 2021
VrydagNuus is die amptelike nuusbrief van die Sinode van Wes-Kaapland.
VrydagNuus verskyn weekliks gedurende Wes-Kaapse skoolkwartale op ’n Donderdag, betyds vir gemeentes wat inligting en nuus vir hulle eie bulletins op ’n Sondag wil oorneem. Die nuusbrief word ook op die Wes-Kaapse webwerf geplaas, waar dit toeganklik vir die publiek is.
Verder word die nuusbrief ook gestuur na die hele elektroniese netwerk van die NG Kerk (dit is ‘n oor-en-weer-inligtingsdiens tussen die sinodes), (volgens ooreenkoms) na die VGK-Kaapland-sinode se gemeentes en predikante, asook aan ‘n groot aantal ander individue en instansies nasionaal, sowel as internasionaal.
Protokol ten opsigte van die plasing van berigte:
Die sinodale nuusbrief plaas nuus en inligting van sinodale, rings- of gemeentelike verband. Dit beteken dat iemand/’n instansie dan verantwoordelikheid vir die gebeure of inligting aanvaar. Hanteer ons versoeke nie volgens hierdie beleid nie, kan ons maklik beskuldig word van subjektiewe oordeel oor die sake waaroor dit gaan.
Buitendien sal ons letterlik oorval word deur persone en instansies wat reklame oor ‘n bepaalde saak na aan hulle hart, (of wat gratis bemarking van produkte en/of geleenthede) hierdeur soek. Ons beklemtoon graag dat dit nie oor die verdienstelikheid van die geleentheid of produk gaan nie. Die onderskeid tussen dienste van nie-winsgewende organisasies met kerklike verband teenoor winsmotief vorm die basis van die beleid.
Vir die advertering van produkte of dienste (bv publikasies, CD’s, kursusse en meer) kan die vriendelike LiG-span gekontak word om in LiG-tydskrif te adverteer. Sien http://lig.bybelmedia.org.za/adverteer/
Die alternatief is om advertensiespasie in Kerkbode te oorweeg. Klik hier https://kerkbode.christians.co.za/kontak-ons/
Nuus en inligting word nie twee weke direk na mekaar in VrydagNuus herhaal nie.
Enige nuus of inligting moet voor 12:00 op die Woensdag van die week van plasing per e-pos gestuur word na die kommunikasiebeampte by kommunikasie@kaapkerk.co.za vir oorweging van plasing.
Die doel van VrydagNuus is drieërlei:
- Algemene inligting en blootstelling aan die breë kerklike toneel
- Spesifieke sake op gemeentes/lidmate van toepassing
- Pastorale kommunikasie met gemeentes deur die kerkverband.
Vorige uitgawes van VrydagNuus:
Klik op die datum om die betrokke nuusbrief oop te maak. Ouer uitgawes van VrydagNuus is elektronies beskikbaar by: kommunikasie@kaapkerk.co.za.
- 26 Februarie 2021
- 19 Februarie 2021
- 12 Februarie 2021
- 5 Februarie 2021
- 29 Januarie 2021
- 11 Desember 2020
- 4 Desember 2020
- 27 November 2020
- 20 November 2020
- 13 November 2020
- 6 November 2020
- 23 Oktober 2020
- 16 Oktober 2020
- 9 Oktober 2020
- 2 Oktober 2020
- 18 September 2020
- 11 September 2020
- 4 September 2020
- 28 Augustus 2020
- 21 Augustus 2020
- 14 Augustus 2020
- 31 Julie 2020
- 24 Julie 2020
- 17 Julie 2020
- 10 Julie 2020
- 3 Julie 2020
- 26 Junie 2020
- 19 Junie 2020
- 12 Junie 2020
- 5 Junie 2020
- 29 Mei 2020
- 22 Mei 2020
- 15 Mei 2020
- 8 Mei 2020
- 1 Mei 2020
- 24 April 2020
- 17 April 2020
- 20 Maart 2020
- 13 Maart 2020
- 6 Maart 2020
- 28 Februarie 2020
- 21 Februarie 2020
- 14 Februarie 2020
- 7 Februarie 2020
- 31 Januarie 2020
- 24 Januarie 2020
- 17 Januarie 2020
- 29 November 2019
- 22 November 2019
- 15 November 2019
- 8 November 2019
- 1 November 2019
- 25 Oktober 2019
- 18 Oktober 2019
- 4 Oktober 2019
- 20 September 2019
- 13 September 2019
- 6 September 2019
- 30 Augustus 2019
- 23 Augustus 2019
- 16 Augustus 2019
- 9 Augustus 2019
- 2 Augustus 2019
- 26 Julie 2019
- 19 Julie 2019
- 12 Julie 2019
- 14 Junie 2019
- 7 Junie 2019
- 31 Mei 2019
- 24 Mei 2019
- 10 Mei 2019
- 3 Mei 2019
- 26 April 2019
- 19 April 2019
- 12 April 2019
- 5 April 2019
- 15 Maart 2019
- 8 Maart 2019
- 1 Maart 2019
- 22 Februarie 2019
- 15 Februarie 2019
- 8 Februarie 2019
- 1 Februarie 2019
- 7 Desember 2018
- 30 November 2018
- 23 November 2018
- 16 November 2018
- 9 November 2018
- 2 November 2018
- 26 Oktober 2018
- 19 Oktober 2018
- 12 Oktober 2018
- 28 September 2018
- 21 September 2018
- 14 September 2018
- 7 September 2018
- 31 Augustus 2018
- 24 Augustus 2018
- 17 Augustus 2018
- 3 Augustus 2018
- 27 Julie 2018
- 20 Julie 2018
- 22 Junie 2018
- 15 Junie 2018
- 8 Junie 2018
- 1 Junie 2018
- 25 Mei 2018
- 18 Mei 2018
- 11 Mei 2018
- 27 April 2018
- 20 April 2018
- 13 April 2018
- 30 Maart 2018
- 16 Maart 2018
- 9 Maart 2018
- 2 Maart 2018
- 23 Februarie 2018
- 16 Februarie 2018
- 9 Februarie 2018
- 2 Februarie 2018
- 26 Januarie 2018
- 19 Januarie 2018
- 1 Desember 2017
- 24 November 2017
- 17 November 2017
- 10 November 2017
- 3 November 2017
- 27 Oktober 2017
- 20 Oktober 2017
- 13 Oktober 2017
- 29 September 2017
- 22 September 2017
- 15 September 2017
- 8 September 2017
- 1 September 2017
- 25 Augustus 2017
- 18 Augustus 2017
- 11 Augustus 2017
- 4 Augustus 2017
- 28 Julie 2017
- 30 Junie 2017
- 23 Junie 2017
- 16 Junie 2017
- 9 Junie 2017
- 2 Junie 2017
- 26 Mei 2017
- 19 Mei 2017
- 12 Mei 2017
- 5 Mei 2017
- 21 April 2017
- 31 Maart 2017
- 24 Maart 2017
- 17 Maart 2017
- 10 Maart 2017
- 3 Maart 2017
- 24 Februarie 2017
- 17 Februarie 2017
- 10 Februarie 2017
- 3 Februarie 2017
- 27 Januarie 2017
- 20 Januarie 2017
- 13 Januarie 2017
- 2 Desember 2016
- 25 November 2016
- 18 November 2016
- 11 November 2016
- 4 November 2016
- 28 Oktober 2016
- 21 Oktober 2016
- 14 Oktober 2016
- 30 September 2016
- 23 September 2016
- 16 September 2016
- 9 September 2016
- 2 September 2016
- 26 Augustus 2016
- 19 Augustus 2016
- 12 Augustus 2016
- 5 Augustus 2016
- 29 Julie 2016
- 22 Julie 2016
- 24 Junie 2016
- 17 Junie 2016
- 10 Junie 2016
- 3 Junie 2016
- 27 Mei 2016
- 20 Mei 2016
- 13 Mei 2016
- 6 Mei 2016
- 29 April 2016
- 22 April 2016
- 15 April 2016
- 8 April 2016
- 18 Maart 2016
- 11 Maart 2016
- 4 Maart 2016
- 26 Februarie 2016
- 19 Febuarie 2016
- 12 Februarie 2016
- 5 Februarie 2016
- 29 Januarie 2016
- 22 Januarie 2016
- 15 Januarie 2016
- 4 Desember 2015
- 27 November 2015
- 20 November 2015
- 13 November 2015
- 6 November 2015
- 30 Oktober 2015
- 23 Oktober 2015
- 16 Oktober 2015
- 2 Oktober 2015
- 25 September 2015
- 18 September 2015
- 11 September 2015
- 4 September 2015
- 28 Augustus 2015
- 21 Augustus 2015
- 14 Augustus 2015
- 7 Augustus 2015
- 31 Julie 2015
- 24 Julie 2015
- 26 Junie 2015
- 19 Junie 2015
- 12 Junie 2015
- 5 Junie 2015
- 29 Mei 2015
- 22 Mei 2015
- 15 Mei 2015
- SinodeNuus 8 Mei 2015
- SinodeNuus 7 Mei 2015 (wat VrydagNuus insluit)
- SinodeNuus 6 Mei 2015
- SinodeNuus 5 Mei 2015
- SinodeNuus 4 Mei 2015
- 1 Mei 2015
- 24 April 2015
- 17 April 2015
- 3 April 2015
- 27 Maart 2015
- 20 Maart 2015
- 13 Maart 2015
- 6 Maart 2015
- 27 Februarie 2015
- 20 Februarie 2015
- Dr Ben du Toit en VrydagNuus (2014-08-29) – Klik hier.